See what others say about our quality, service, and custom products.
Ek is mal oor my persoonlike beker! Die kwaliteit en afwerking is perfek. Miss Jane is so maklik om mee te werk en verstaan presies wat jy wil hê. Ek love altyd die resultate!
Miss Jane het nou al n hele klomp goed vir my design en haar passie vir wat sy doen straal in elke eind produk. Haar tyd en moeite is werklik amazing.
Ek was so gelukkig met haar werk, ekt selfs nou al n klomp goed wat die maatskappy waar ek werk nodig gehad het, deur haar laat doen.
Fun Fact: Sy streef under pressure met deadlines 🤭🤭
Die kaasbord stel is absoluut stunning en so mooi gegraveer. Dit voel luuks en uniek. Emily maak die hele proses maklik en die eindresultaat oortref altyd my verwagtinge!
Pragtige kwaliteit en so ‘n mooi, warm ontwerp. Emily is professioneel, vriendelik en ongelooflik maklik om mee te werk. Ek is altyd 100% happy met die resultate!
Leave a review
Share your experience with us by leaving a quick review
After checkout, we’ll message you to get all necessary details. You can also fill in the text boxes on the product page or in your cart, but we’ll confirm everything with you personally.
How can I pay?
You can pay securely online with Yoco using all major debit/credit cards, Apple Pay, or Google Pay. You can also choose Manual EFT / Bank Transfer to pay directly from your own banking app.
Can I pick up my order?
Yes! Pick up is at 100 Olympus Drive, Faerie Glen, Pretoria, 0081. Select “Pickup” at checkout and we’ll schedule a time with you.